85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 3)

Op Tsumeb het die tyd nou aangestap tot 1 Junie. Van hier kan ons met die C42 Grootfontein toe ry of met die M 75 oor Tsintsabis tot teen die Angolagrens by Nkurenkuru en dan teen die Kavangorivier tot by Rundu. Die pad oor Tsintsabis lyk vir ons die aantreklikste opsie. Die lieflike teerpad is … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 3)

85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)

Ons ry met die B1 in Usakos se rigting. Dis net 161 km, waarvan die meeste teerpad is, tot by ons volgende bestemming. Soos ons vorder skuif ons bestemming in die verte nader. Die woestyn bederf ons met baie mooi gras. Ons draai op die D1918 af en kry later die D3716 (wat erg uitgery … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 2)

85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)

Met goeie beplanning kan mens enige reiservaring 3 keer geniet. Eers die navorsing, beplanning en voorbereidings, dan kom die toer en dan die herinneringe en na-betragting. 90 dae is die maksimum wat ons in Namibië sonder 'n visum kan bly en ons wou dit vanjaar optimaal benut. Die ander ideaal wat ons het, is om … Lees meer 85 Dae, 14 Kampplekke, 8 450 Kilometers – ons doelwit vir 2025. (Deel 1)

Hartenbos ATKV

2018 tot 2026 Anders kan ons dit nie stel nie. Dis nie net n vakansie of n kamp nie, dis n totale ervaring. Dis iets wat mens beleef as jy met jou trekvoertuig, meestal n bakkie, en karavaan hier intrek. Dis in der waarheid dat die rooitapyt vir jou uitgerol word. Verwelkomings van ooral oor. … Lees meer Hartenbos ATKV

Padstalle en lekker stopplekke langs die langpad.

Soos baie dinge in die lewe is daar ook vereistes waaraan 'n lekker stopplek langs die pad, moet voldoen. Basies moet dit alle verwagtings oortref en jou onmiddelik tuis laat voel. Skoon en netjiese badkamers is ook ononderhandelbaar. Natuurlik kan dit ook binne 'n dorpie wees of sommer op die vlak, waar mens dit glad … Lees meer Padstalle en lekker stopplekke langs die langpad.